Friday, 10 March 2017

Is Berading jou Roeping?


Indien jy 'n Bybelse Berader wil word, wat kan spesialiseer in die volgende:

  • Geestelike groei
  • Verhoudings
  • Gesinne
  • Jeug
  • Depressie
  • Angs
  • Vrees
  • Aborsie
  • Woede
  • Krisis beheer
  • Trauma
  • Verlies
  • Homoseksualiteit
  • Okkult lede
  • Verslawings
  • Versteurings

en voltyds of deeltyds berading wil doen, laai gerus ons prospektus af: https://goo.gl/zH6dKd of besoek ons webtuiste: http://divinelove.co.za

 Studeer deeltyds, in die gerief van jou huis. Doen jou kontak sessies via Skype. Studeer enige plek in die w√™reld sonder om klasse by te woon.


 Laat ons jou help om ander te help.





#dlcounselors #Bybelseberaders #Biblicalcounselors #PastoraleBeraders #ChristenBeraders #Kapelaan #JeugBeraders #GriefCounselors #MarriageCounseling #CouplesCounseling #SubstanceAbuse #SexualAbuseVictims #SatanicRitualAbuseVictims #Bediening #Ministry #Disorders #CrisisOvercoming #YouthMinistry #SpiritualGrowth

No comments:

Post a Comment